Spring na inhoud

30 SEPTEMBER 2019
WAT IS NUUT

Nuwe afdeling – Uit ons argief

Nuwe afdeling – Uit ons argief

Die jw.org-webwerf en die JW Library-app kry nou ’n nuwe afdeling onder “Publikasies” met die naam “Uit ons argief”. In hierdie afdeling sal daar artikels wees oor die moderne geskiedenis van Jehovah se Getuies.

Gaan kyk gerus na die afdeling “Uit ons argief”.