Afrikaans
Metode om tale te tel word aangepas
/assets/ct/28ada02fb0/images/syn_placeholder_sqr.png

4 MAART 2019
WAT IS NUUT

Metode om tale te tel word aangepas

Metode om tale te tel word aangepas

Die metode wat ons gebruik om die tale te tel waarin ons publikasies op ons webwerf beskikbaar is, is aangepas. Die aantal tale wat in die “Kies jou taal”-venster gewys word, voeg nie dié by waarvan net die skrif anders is nie. Byvoorbeeld, Serwies (Cyrillies) en Serwies (Romeins) word nou as een taal getel, nie twee nie. Daarom het die aantal tale wat in die “Kies jou taal”-venster gewys word, minder geword. Soortgelyke veranderinge sal later aan die Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK en die JW Library-app gemaak word.