Afrikaans
JW Library Sign Language®-app is beëindig
https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/500800020/univ/art/500800020_univ_sqr_xl.jpg

31 DESEMBER 2025
WAT IS NUUT

JW Library Sign Language®-app is beëindig

JW Library Sign Language®-app is beëindig

Die JW Library Sign Language-app is beëindig en sal nie meer in die app-winkels verskyn nie. Alle gebaretaal-inhoud is nou in die JW Library-app beskikbaar, wat verbeterde kenmerke vir gebaretale bevat. Verdere verbeteringe sal in die toekoms gemaak word.