30 APRIL 2026
WAT IS NUUT
JW Language®-app is beëindig
Die JW Language-app is beëindig en sal nie meer in die app-winkels verskyn nie. Dit is beëindig omdat doeltreffende apps, aanlyn hulpbronne en kunsmatige intelligensie hulpmiddele wat jou help om ’n taal te leer, algemeen beskikbaar is.

