Spring na inhoud

30 MEI 2019
WAT IS NUUT

Iets nuuts – Ondervindinge

Iets nuuts – Ondervindinge

Op die webwerf jw.org is daar nou ’n deel met die naam “Ondervindinge”. In hierdie deel sal die reeks “Die Bybel verander lewens” wees. Daar is ook nuwe ondervindinge en ondervindinge van Jehovah se Getuies wat al voorheen in ons publikasies verskyn het.

Op die JW Library-app sal daar net nuwe ondervindinge in die “Ondervindinge”-deel verskyn.

Jy sal hierdie “Ondervindinge”-deel op ons webwerf onder “Omtrent ons” kry.