Wêreldnuus
Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2026 – Nr. 5
In hierdie video bespreek ons hoekom ons onsself elke dag geestelik moet voed. Ons kyk ook na aanmoedigende dinge wat ons in die bediening gaan doen.
Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2026 – Nr. 4
In hierdie video luister ons na aanmoedigende verslae oor onlangse besoeke aan takkantore. Ons gaan ook hoor hoe ons vryheid van aanbidding in Noorweë en Swede deur hofsake geraak word.
Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2026 – Nr. 3
In hierdie video kyk ons na die volharding van ons broers en susters in Rusland vandat ons werk nege jaar gelede verbied is. Ons kondig ook aan dat Episode 4, 5 en 6 van Die goeie nuus volgens Jesus vrygestel word.
Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2026 – Nr. 2
In hierdie video sal ons ons standpunt duidelik maak oor die gebruik van ’n pasiënt se eie bloed wanneer dit by mediese en chirurgiese sorg kom.
Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2026 – Nr. 1
In hierdie video gaan ons nuwe riglyne bespreek oor hoe om effektiewe Bybelstudies te hou deur die Geniet die lewe vir ewig!-boek te gebruik.
Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2025 – Nr. 8
In hierdie video kyk ons hoe die video-reeks Die goeie nuus volgens Jesus ’n positiewe impak het.

