Tanzanië
Tanzanië se hoogste hof handhaaf menseregte van Getuieleerlinge
Die Appèlhof van Tanzanië beslis eenparig dat skole in die Mbeyastreek die godsdiensvryheid van 127 leerlinge geskend het.