Rwanda
Jehovah se Getuies in Rwanda
-
39 063 – Jehovah se Getuies
-
650 – Gemeentes
-
100 654 – Bywoning by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood
-
1 tot 380 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
-
14 105 000 – Bevolking
Die Rwandese volksmoord – 25 Jaar later
Een van Jehovah se Getuies in Rwanda dink terug aan die trauma wat die volksmoord in 1994 veroorsaak het en verduidelik hoe selfopofferende liefde sy lewe gered het.
Rwanda tree op om godsdiensdiskriminasie in skole teë te werk
Die regering se optrede om die godsdiensvryheid van skoolkinders te beskerm, bied verligting vir Getuieleerders.
Hof in Rwanda neem standpunt in teen godsdiensdiskriminasie
’n Hof in Karongi het agt Getuieleerders se reg op godsdiensvryheid gehandhaaf. Sal die beslissing godsdiensdiskriminasie in alle skole in Rwanda help beëindig?

