Suster Wasilina Penskaja

18 OKTOBER 2024 | BYGEWERK: 4 AUGUSTUS 2025
RUSLAND

JONGSTE NUUS – SUSTER SKULDIG BEVIND | ‘Jehovah sal my beloon’

JONGSTE NUUS – SUSTER SKULDIG BEVIND | ‘Jehovah sal my beloon’

Op 31 Julie 2025 het die Wiselkofski-distrikshof van die Krasnodar-gebied suster Wasilina Penskaja skuldig bevind en haar ’n opgeskorte tronkvonnis van twee jaar gegee. Sy hoef nie op hierdie stadium tronk toe te gaan nie.

Profiel

Ons is dankbaar om te weet dat Jehovah sien wanneer elkeen van sy knegte vervolg word en hulle verseker dat ‘daar ’n beloning vir hulle werk is’. – Jeremia 31:16.

Tydlyn

  1. 13 Februarie 2022

    Huis word deursoek

  2. 23 Mei 2023

    Kriminele saak word gemaak. Word daarvan aangekla dat sy die Bybel bespreek en deelneem aan die vreedsame godsdiensvergaderinge van Jehovah se Getuies. Bankrekeninge word gevries

  3. 18 Julie 2023

    Word onder reisbeperkings geplaas

  4. 31 Januarie 2024

    Kriminele verhoor begin