Pole
Die 70ste herdenking van Auschwitz-oorlewendes se bevryding—Jehovah se Getuies word ook onthou
Op 27 Januarie 2015 sal Auschwitz-oorlewendes, tesame met staatsafgevaardigdes en duisende gaste, die 70ste herdenking van die bevryding van gevangenes uit die Nazi-konsentrasie- en uitwissingskamp bywoon.

