Palestynse gebiede
Jehovah se Getuies in die Palestynse gebiede
-
81 – Jehovah se Getuies
-
2 – Gemeentes
-
204 – Bywoning by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood
-
1 tot 71 813 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
-
5 745 000 – Bevolking
Geskil oor regte oor persoonlike status vir Jehovah se Getuies in Palestynse gebiede
Die godsdiensdiskriminasie wat verhinder dat Jehovah se Getuies wetlik erken word, behoort nie hulle basiese menseregte uit te sluit nie.

