Namibië
Jehovah se Getuies in Namibië
-
3 083 – Jehovah se Getuies
-
54 – Gemeentes
-
9 736 – Bywoning by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood
-
1 tot 1 045 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
-
3 093 000 – Bevolking
Namibië se Hooggeregshof handhaaf pasiënteregte en godsdiensvryheid
’n Beslissing ten gunste van Efigenia Semente, een van Jehovah se Getuies, beskerm basiese menswaardigheid en pasiënte-outonomie vir alle Namibiërs.

