Kroasië
Getuies se uitstalling word verwelkom by welbekende internasionale boekeskou
Jehovah se Getuies neem op 11-16 November 2014 deel aan een van die vernaamste handelskoue in Kroasië, die Interliber se 37ste Internasionale Skou van Boeke en Onderrigmiddele.
Getuies organiseer noodleniging in die Balkan
Vrywilligers het in Mei 2014 dadelik slagoffers van die ergste oorstromings in die geskiedenis van Bosnië-Herzegowina, Kroasië en Serwië te hulp gesnel en vertroos.

