Frankryk

 

Jehovah se Getuies in Frankryk

  • 140 797 – Jehovah se Getuies

  • 1 445 – Gemeentes

  • 228 785 – Bywoning by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood

  • 1 tot 492 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

  • 68 668 000 – Bevolking

2015-02-05

FRANKRYK

Hoogste administratiewe hof in Frankryk beëindig diskriminasie

Gevangenes in Frankryk wat ’n besoek deur ’n bedienaar van Jehovah se Getuies aanvra, geniet nou dieselfde godsdiensvryhede as gevangenes wat sê dat hulle aan ander godsdienste behoort.

2013-06-27

FRANKRYK

Videogreep: Frankryk betaal geld terug aan Jehovah se Getuies

’n Verteenwoordiger van Jehovah se Getuies in Frankryk verduidelik waarom die Franse regering meer as sesmiljoen euro’s aan Jehovah se Getuies terugbetaal het.

2013-06-28

FRANKRYK

Frankryk gee geld terug wat wederregtelik van Jehovah se Getuies ingesamel is

Op 11 Desember 2012 het die regering van Frankryk ná ’n 14 jaar lange regstryd 6 373 987,31 euro aan Jehovah se Getuies terugbetaal.