Egipte

 

2017-06-21

EGIPTE

‘Ek sien daarna uit dat die onregverdige verbod tot ’n einde moet kom’

Dekades gelede het Jehovah se Getuies godsdiensvryheid in Egipte geniet. Sedertdien het Getuies in Egipte ten spyte van jare se teenkanting getoon dat hulle goeie mense is soos berig is in ’n aanlyn nuusartikel.