Afrikaans
Duitsland
/assets/ct/fa815d8e9f/images/syn_placeholder_sqr.png

Duitsland

 

Jehovah se Getuies in Duitsland

  • 176 478 – Jehovah se Getuies

  • 1 954 – Gemeentes

  • 270 177 – Bywoning by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood

  • 1 tot 476 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

  • 83 600 000 – Bevolking

2019-01-30

DUITSLAND

Herdenkingsentrum in Duitsland reël uitstalling wat vervolging van Jehovah se Getuies erken

Die uitstalling wat by verskeie plekke uitgestal word, wys dat Jehovah se Getuies deur die Nazi’s en Kommuniste van die DDR vervolg is vir hulle sterk geloof.

2018-10-03

DUITSLAND

Uitstalling in Kassel, Duitsland, 70 jaar ná historiese byeenkoms van Jehovah se Getuies

Jehovah se Getuies het ’n uitstalling gehou om die 70ste herdenking te vier van die grootste byeenkoms van die Getuies in Europa ná die Tweede Wêreldoorlog.

2018-09-12

DUITSLAND

Nie meer onbekend nie: Max Eckert word herdenk by herdenkingsentrum van Dachau-konsentrasiekamp

Hoewel ons redelik min weet omtrent die dood van Max Eckert, een van Jehovah se Getuies, staan hy nou algemeen bekend as ’n man van sterk geloof.

2017-10-16

DUITSLAND

Duitsland gee Jehovah se Getuies die hoogste wetlike status

Ná ’n regstryd van 26 jaar het die Getuies publieke reg-status gekry. Hulle het nou dieselfde voordele as ander groot godsdienste in Duitsland.