Afrikaans
Demokratiese Republiek die Kongo
/assets/ct/79e1b14fff/images/syn_placeholder_sqr.png

Demokratiese Republiek die Kongo

 

Jehovah se Getuies in die Demokratiese Republiek die Kongo

  • 306 303 – Jehovah se Getuies

  • 4 810 – Gemeentes

  • 1 411 774 – Bywoning by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood

  • 1 tot 389 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

  • 115 685 000 – Bevolking

2018-08-09

DEMOKRATIESE REPUBLIEK DIE KONGO

Broers in die noordooste van Kongo vlug vir hulle lewe

Al gaan hierdie Getuies van Jehovah wat gevlug het, deur ’n moeilike tyd, kom hulle met die plaaslike gemeentes bymekaar om te aanbid en bly hulle besig met die verkondiging van die goeie nuus.

2017-08-07

DEMOKRATIESE REPUBLIEK DIE KONGO

Jehovah se Getuies help slagoffers van geweld in Kongo

Jehovah se Getuies help hulle mede-aanbidders en ander wat geraak is deur die geweld in die Kasai-streek in die Demokratiese Republiek van die Kongo.

2015-03-19

DEMOKRATIESE REPUBLIEK DIE KONGO

Die Demokratiese Republiek van die Kongo verbied godsdiensdiskriminasie in skole

Die owerheid het beslissend opgetree om te verseker dat kerkgefinansierde skole nie leerders se regte skend nie. Meer as 300 Getuiekinders is ten onregte weens godsdiensredes geskors.