VOLGENS STREEK

Azerbeidjan

Afrikaans
Azerbeidjan
/assets/ct/b4d7e1101e/images/syn_placeholder_sqr.png

Azerbeidjan

 

2015-07-02

AZERBEIDJAN

Jehovah se Getuies doen ’n beroep op Azerbeidjan se regering om onregverdige aanhouding te beëindig

Sal Azerbeidjan sy verpligtinge ten opsigte van godsdiensverdraagsaamheid nakom deur twee onskuldige vroue, Irina Zachartjenko en Walida Jabrajilowa, vry te laat en deur die Getuies toe te laat om in vrede te aanbid?

2015-04-01

AZERBEIDJAN

Toenemende godsdiensonverdraagsaamheid in Azerbeidjan

Owerhede belemmer vreedsame godsdiensbedrywighede deur Jehovah se Getuies swaar boetes en tronkstrawwe op te lê. Sal Azerbeidjan se hoë owerhede hierdie onreg regstel?

2014-05-26

AZERBEIDJAN

Jehovah se Getuies in Azerbeidjan wend hulle tot die Europese Hof van Menseregte vir geregtigheid

Azerbeidjan beweer dat dit die toonbeeld van godsdiensverdraagsaamheid is, maar burgers wat Jehovah se Getuies is, het nie werklik godsdiensvryheid nie.