Azerbeidjan

 

Jehovah se Getuies in Azerbeidjan

  • 1 824 – Jehovah se Getuies

  • 24 – Gemeentes

  • 3 783 – Bywoning by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood

  • 1 tot 5 725 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

  • 10 225 000 – Bevolking

  • 0 – In die tronk weens hulle geloof

2018-01-15

AZERBEIDJAN

Hof in Azerbeidjan vergoed Irina Zachartjenko en Walida Jabrajilowa

’n Streekhof in Bakoe, Azerbeidjan, het Irina Zachartjenko en Walida Jabrajilowa vergoed omdat hulle 11 maande lank onregverdig opgesluit is.