Azerbeidjan
Azerbeidjan bevind Irina Zachartjenko en Walida Jabrajilowa skuldig en laat hulle vry
Waarom is die mishandeling van twee onskuldige vroue geregverdig deur skuldigbevinding?
Rasjad Niftalijef beboet en in die tronk oor deelname aan godsdiensvergaderinge
Dit is die tweede keer in 14 maande dat hy gestraf word ondanks die feit dat daar geen wet in Azerbeidjan is wat dit verbied om vir aanbidding bymekaar te kom nie.
Jehovah se Getuies doen ’n beroep op Azerbeidjan se regering om onregverdige aanhouding te beëindig
Irina Zachartjenko en Walida Jabrajilowa word soos gevaarlike misdadigers behandel omdat hulle met ander oor hulle oortuigings gepraat het. Sal Azerbeidjan sy belofte van godsdiensverdraagsaamheid nakom?

