BYBELKARAKTERKAARTE Simson SPEEL Laai hierdie Bybelkarakterkaart af en leer van Simson. Knip uit, vou in die helfte en bêre. Verwante onderwerpe Bybelkarakterkaarte Jy sal dalk ook hiervan hou BYBELKARAKTERKAARTE Manoag Bybelkaart Hy was die pa van een van die sterkste manne wat nog ooit gelewe het. BYBELSE PRENTEVERHALE Heilige gees maak Simson sterk Simson doen kragtige dade as een van die rigters van Israel. Hoe help Jehovah se heilige gees hom? Hoe kan jy God se heilige gees ontvang? PRET MET PRENTE Jehovah het Simson heilige gees gegee Hierdie aktiwiteit help kinders tussen die ouderdom van 3 en 6 om te leer oor Simson en hoe sterk hy was. PROJEKTE VIR GESINSAANBIDDING Hoe heilige gees ons krag gee om Jehovah te dien Gebruik hierdie gedeelte om jou kinders te help om te leer hoe Jehovah ons deur middel van sy gees krag gee. BYBELLERINGE Video’s en aktiwiteite vir kinders Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.