BYBELKARAKTERKAARTE Ester SPEEL Laai hierdie Bybelkarakterkaart af en leer van Ester. Knip uit, vou in die helfte en bêre. Verwante onderwerpe Bybelkarakterkaarte Jy sal dalk ook hiervan hou PRET MET PRENTE Haman is kwaad vir Mordegai Soek wat fout is met hierdie prent en kleur dit dan in. BYBELLERINGE Video’s en aktiwiteite vir kinders Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.