Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | GENESIS 44-45

Josef vergewe sy broers

Josef vergewe sy broers

44:1, 2, 33, 34; 45:4, 5

Dit kan nogal moeilik wees om iemand te vergewe, veral as daardie persoon ons aspris seergemaak het. Wat het Josef gehelp om sy broers te vergewe toe hulle hom baie sleg behandel het?

  • Josef het nie gesoek na ’n rede om hulle terug te betaal nie, maar eerder na ’n rede om hulle te vergewe. – Ps 86:5; Lu 17:3, 4.

  • Josef het nie aangehou om kwaad te bly nie. Hy het eerder gedoen wat Jehovah sou doen en sy broers vryelik vergewe. – Mi 7:18, 19.

Hoe kan ek soos Jehovah wees en ander vergewe?