DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Maart 2025
Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 5 Mei–8 Junie 2025.
STUDIEARTIKEL 9
Moenie wag om jou te laat doop nie
Word gestudeer gedurende die week van 5-11 Mei 2025.
STUDIEARTIKEL 10
Volg Jehovah en Jesus na in jou denkwyse
Word gestudeer gedurende die week van 12-18 Mei 2025.
STUDIEARTIKEL 11
Volg Jesus se ywer vir die predikingswerk na
Word gestudeer gedurende die week van 19-25 Mei 2025.
STUDIEARTIKEL 12
Ons laat ons deur geloof lei
Word gestudeer gedurende die week van 26 Mei–1 Junie 2025.
STUDIEARTIKEL 13
Jehovah se hand is nooit te kort nie
Word gestudeer gedurende die week van 2-8 Junie 2025.

