DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Desember 2015

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 1 tot 28 Februarie 2016.

Jehovah, die God van kommunikasie

God se gebruik van verskillende tale om sy gedagtes oor te dra, leer ons ’n belangrike les.

’n Lewende vertaling van God se Woord

Die Nuwe Wêreld-Bybelvertaalkomitee het drie sleutelbeginsels gevolg.

Toon waardering vir Jehovah se vrygewigheid

Die Bybel toon dat ons gepaste en ongepaste beweegredes kan hê wanneer ons van ons tyd, energie en middele gee.

Gebruik jou tong wyslik

Hoe kan Jesus se voorbeeld jou help om te weet wanneer en hoe om te praat en wat om te sê?

Jehovah sal jou onderskraag

Hoe moet ons siekte beskou, en wat moet ons daaroor doen?

LEWENSVERHAAL

Ek geniet nou vrede met God en met my ma

Toe Mitsjijo Koemagai opgehou het om haar voorouers te aanbid, het ’n skeiding tussen haar en haar ma ontstaan. Hoe het Mitsjijo vrede gemaak?