DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Julie 2015

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 31 Augustus tot 27 September 2015.

Span jou in om die geestelike paradys nog mooier te maak

Is die geestelike paradys en die geestelike tempel dieselfde? Watter “paradys” het Paulus in die “derde hemel” gesien?

“Julle verlossing kom nader”!

Watter boodskap sal verkondig word nadat die groot verdrukking begin het? Wat sal dan met die gesalfdes gebeur?

Bly lojaal aan God se Koninkryk

Hoe kan Christene hulle daarop toelê om lojaal aan Jehovah en sy Koninkryk te wees?

Dit is ons plek van aanbidding

Hoe kan ons respek toon vir ons plekke van aanbidding? Hoe word Koninkryksaalbouwerk en -instandhouding gefinansier?

LEWENSVERHAAL

My eerste liefde het my gehelp om te volhard

Lees die lewensverhaal van Anthony Morris III, ’n lid van die Bestuursliggaam van Jehovah se Getuies.