ONTWAAK! Januarie 2013 | Hoe om bedagsame kinders groot te maak in ’n selfbehepte wêreld

Hoe om drie algemene foute te vermy wat party ouers maak.

Ons beskou die wêreld

Bly op hoogte van aktuele sake en interessante brokkies van regoor die wêreld

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om met jou tiener te kommunikeer

Voel jy gefrustreerd wanneer jy met jou tiener praat? Watter faktore maak dit moeilik?

ONDERHOUD

’n Biochemikus verduidelik waarom sy in God glo

Leer watter wetenskaplike feite sy ondersoek het en waarom sy in God se Woord glo.

VOORBLADONDERWERP

Hoe om bedagsame kinders groot te maak in ’n selfbehepte wêreld

Kyk na drie gebiede waarop jy kan voorkom dat jou kinders selfsugtig word.

LANDE EN VOLKE

’n Besoek aan Kameroen

Leer oor die gebruike en mense van hierdie Afrikaland.

DIE BYBEL SE BESKOUING

Die Paradys

Is dit in die hemel of ’n werklike plek op aarde? Wie sal daar lewe?

IS DIT ONTWERP?

Die bandstertgriet se navigasiestelsel

Leer van dié voël se agt dae lange reis, een van die merkwaardigste migrasies wat aan die mens bekend is.

Nog aanlyn materiaal

Wat kan ek omtrent seksuele teistering doen?

Vind uit wat seksuele teistering is en wat om te doen as jy ’n slagoffer daarvan is.

Salomo tree wyslik op

Vind uit wat in hierdie prent ontbreek, verbind die kolletjies en kleur dit in.