KRINGBYEENKOMSPROGRAM VIR 2017-2018—MET KRINGOPSIENER

Kry die antwoorde op hierdie vrae

Afrikaans
Kry die antwoorde op hierdie vrae
/assets/ct/fa815d8e9f/images/syn_placeholder_sqr.png

Kry die antwoorde op hierdie vrae

Kry die antwoorde op hierdie vrae
  1. Waarom is dit moeilik om te doen wat goed is? (1 Pet. 5:8; Rom. 12:2; Rom. 7:21-25)

  2. Wat beteken dit om met die oog op die vlees te saai, en hoe kan ’n mens dit vermy? (Gal. 6:8)

  3. Aan wie moet ons “goed doen”? (Gal. 6:10)

  4. Hoe kan ons saai met die oog op die gees? (Gal. 6:8)

  5. Wat sal ons ontvang as ons nie moeg word nie? (Gal. 6:9)