Keur God alle godsdienste goed?
“Smal is die pad wat na die lewe lei, en daar is min mense wat dit vind.” – Matteus 7:14.
Die Bybel sê die volgende:
-
God keur nie alle godsdienste goed nie. – Matteus 7:21-23; Markus 7:6-8.
-
Ware Christene bevorder vrede en liefde. – Miga 4:3; Johannes 13:35.
Om meer te leer, gaan na jw.org.

