Lewensverhale van Jehovah se Getuies

Regoor die wêreld is daar mans en vrouens wat hulle aanbidding van Jehovah eerste in hulle lewe stel. Hulle verhale sal jou aanmoedig en jou geloof versterk.

Lewensverhale in ons tydskrifte

Kry skakels in Engels tot honderde lewensverhale van Jehovah se Getuies wat sedert 1955 in Die Wagtoring en Ontwaak! verskyn het.

JOSETTE GARCIA

Ek preek amper 50 jaar lank in een van die warmste lande in die wêreld

Vir Josette was die lewe in Mali moeilik. Maar dit het vir haar vreugde gegee om vir baie jare as ’n spesiale pionier en toe as ’n sendeling daar te dien.

OSCAR CISANO

Ek het ‘die lieflikheid van Jehovah gesien’

Vind uit hoe Oscar Jehovah se ondersteuning ervaar het terwyl hy Hom ten spyte van sy swak sig voltyds gedien het. Met Jehovah se hulp het hy sy beskouing verander en geleer dat Jehovah nooit sy vriende verlaat nie.

KARL RIETZ

Ek het gesien dat Jehovah se hand nooit kort is nie

Oor die jare het Karl Jehovah se hand gesien in die uitbreiding van Brasilië se Drukkery terwyl dit bygebly het met die toenemende aanvraag na lektuur vir die veld.

PETER HAMADEJ

Jehovah het ons gehelp om wyse besluite te maak

Peter en sy vrou, Lenka, het moeilike omstandighede regdeur hulle lewe ervaar. Met Jehovah se hulp het hulle gedurende moeilike tye wyse besluite gemaak.

CAROL APPLEBY

Jehovah het my gehelp om my vyf kinders groot te maak

Jehovah het Carol gehelp om baie uitdagings te oorkom terwyl sy haar kinders grootgemaak het om getroue Getuies te word.

VIRGILIJUS PUDŽIUVYS

Jehovah gee altyd die uitweg

Ten spyte van vervolging, druk van die regering en jare in die tronk het Virgilijus en sy vrou ondervind hoe Jehovah herhaaldelik hulle gebede beantwoord het toe hulle vir hulp gevra het.

OLEH RADZIMINSKI

Om agter tralies te wees, kon my nie van Jehovah skei nie

Oleh se vertroue in Jehovah is getoets op skool, in die tronk en gedurende ’n mediese noodgeval. Vind uit hoe Oleh regdeur sy lewe sy vertroue in Jehovah behou het.

WARREN REYNOLDS

Dankbaar dat ek die regte loopbaan gekies het

Warren en sy vrou, Leann, het gesien hoe Jehovah ons oplei om te word wat hy ook al wil hê as ons gewillig is om die werk te aanvaar wat hy vir ons gee.

KAMAL VIRDEE

“Ek het nog altyd ’n vurige sin vir geregtigheid gehad”

Kamal en haar susters het voor wrede familieteenstand en ongeregtigheid te staan gekom. Maar sy het die antwoord op alle ongeregtigheid gekry en het Jehovah vreugdevol in verskillende toewysings gedien.

IBOLYA BARTHA

Ek het my man “sonder ’n woord” gewen

Ibolya het 13 jaar lank teenstand van haar man verduur. Deur dit alles het sy geleer dat nie net omstandighede kan verander nie, maar ook mense.

HÅKAN DAVIDSSON

Ek ondersteun die verspreiding van Bybelwaarheid

Håkan het geestelike doelwitte in Jehovah se diens gestel, in plaas daarvan om soos ander jongmense net ’n lekker tyd te wil hê. Nou, meer as 50 jaar later, het hy die voorreg om vir homself te sien hoe die goeie nuus mense van elke nasie en stam en taal bereik.

MILES NORTHOVER

Jehovah het die werk van my hande beloon

Miles se lewe het verander toe hy gebaretaal geleer het. Hy kyk terug op die afgelope 50 jaar en vertel hoe hy beloon is omdat hy gehelp het om in die behoeftes van die dowes in Brittanje te voorsien.

IRMA BENTIVOGLI

Ek dien die Gewer van “elke goeie gawe”

Alhoewel Irma se herinneringe aan die Tweede Wêreldoorlog nog helder is, is sy dankbaar vir die geestelike geskenke wat sy gekry het, soos die goeie voorbeeld van ander en Betheldiens.

TERRY REYNOLDS

Jehovah het my gehelp om vir hom my beste te gee

Terry se begeerte om voltydse diens sy loopbaan te maak, het gelei tot verskillende toewysings, wat sendingwerk en Betheldiens in Taiwan ingesluit het. Meer as 60 jaar nadat hy begin pionier het, dien hy nog heelhartig saam met sy vrou, Wen-hwa.

ASTER PARKER

Ek wou ’n lewe hê wat heeltemal aan Jehovah toegewy is

Van kleins af was Aster lief vir die waarheid. Gedurende ’n tydperk van politieke onrus in Etiopië was haar geloof in die tronk getoets. Later het Aster by Bethel in New York gedien en uiteindelik drie seuns grootgemaak.

JAY CAMPBELL

Van die laagste vlak tot groot hoogtes

Jay het gestremd en arm grootgeword en kon nie skool toe gaan nie. Ten spyte van haar uitdagings het sy drie mense gehelp om tot doop te vorder en bly sy bedrywig in die bediening.

TAPANI VIITALA

Ek vervul my begeerte om dowe mense te help

Tapani reis deur Finland, Estland, Letland en Litaue en deel die goeie nuus met ander dowe mense. Meer as 60 jaar ná sy doop, brand sy ywer nog sterk!

PHYLLIS LIANG

Jehovah het my gewilligheid geseën

Phyllis het in verskillende toewysings gedien. Haar gewilligheid om aan te pas by veranderinge en om uitdagings te hanteer, het vir haar baie seëninge gebring, soms op onverwagse maniere.

ELFRIEDE URBAN

’n Gelukkige lewe as ’n sendeling

Elfriede het haar doelwit wat sy as kind gehad het om ’n sendeling te word, bereik. Nou, meer as 55 jaar later, ten spyte van moeilike tye en veranderende omstandighede, hou sy aan om ander van Jehovah te leer.

CAMILLA ROSAM

Ek het dit my doelwit gemaak om gehoorsaam aan Jehovah te wees

Camilla en haar man, Eugene, het liefde vir Jehovah en gehoorsaamheid aan hom en sy organisasie die belangrikste prioriteit in hulle lewe gemaak.

DAVID MAZA

’n Gelukkige gesin – Verwoes en herbou

Een gesin se lang en moeilike reis wat ander gemotiveer het om hoop en vertroue in Jehovah te hê.

JESÚS MARTÍN

‘Jehovah het my in my donkerste uur gered’

Ná jare van afsondering in ’n koue, donker tronksel en jare van bevredigende werk in die voltydse diens het Jesús uit ondervinding geleer om op Jehovah se krag te vertrou.

DORINA CAPARELLI

Al is ek skaam, sal ek dit weer doen!

Dorina het gedien as ’n gewone en spesiale pionier, in die kring- en streekwerk en by Bethel. Sy dink terug aan haar amper 70 jaar in voltydse diens en hoe Jehovah haar gehelp en geseën het.

MILTIADIS STAWROE

‘Ons het Jehovah se sorg en leiding gevoel’

Die uitdagings en onsekerhede van die lewe as sendelinge in die Midde-Ooste het Milto en sy vrou, Doris, geleer om heeltemal op Jehovah God te vertrou en nie op hulleself nie.

DAYRELL SHARP

Met God se krag sal ons nie van hom af wegbeweeg nie

Ten spyte van moeilike omstandighede het Dayrell en Susanne Sharp meer as 130 gehelp om tot doop te vorder.

GEORGI PORTSJOELJAN

“My liefde vir Jehovah het my gedra”

Sy soektog na geregtigheid en gemoedsrus het daartoe gelei dat hy een van Jehovah se Getuies geword het. Liefde vir Jehovah het hom gedra deur jare van dwangarbeid en verbanning, en dit het hom die nodige krag gegee om vir sy liewe vrou te sorg.

Jammer, daar is geen terme wat met jou keuse ooreenstem nie.

Jy sal dalk ook hiervan hou

LEWENSVERHALE

Josette Garcia: Ek preek amper 50 jaar lank in een van die warmste lande in die wêreld