Word Jehovah se vriend Les 3: Bid enige tyd SPEEL Les 3: Bid enige tyd Sophia bid enige tyd tot Jehovah. Sing ’n liedjie saam met haar hieroor. Jammer, die mediaspeler het nie gelaai nie. Laai hierdie video af Vorige Volgende Jy sal dalk ook hiervan hou WORD JEHOVAH SE VRIEND – AKTIWITEITE Bid enige tyd: Musiek en lirieke Laai hierdie liedjie se bladmusiek en lirieke af. Kinders sal hou van hierdie liedjie omdat dit maklik is om te leer! WORD JEHOVAH SE VRIEND – AKTIWITEITE Boekmerke wat jy kan hou! Gebruik dit om te merk hoe ver jy in jou boek gelees het! VIDEO’S Leer by Jehovah se vriende Leer lesse by verskillende karakters in die Bybel wat Jehovah se vriende geword het! BYBELLERINGE Video’s en aktiwiteite vir kinders Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.