21 JUNIE 2017
WAT IS NUUT

Soekfunksie op JW Broadcasting bygevoeg

Soekfunksie op JW Broadcasting bygevoeg

’n Soekfunksie is nou beskikbaar vir die aanlyn weergawe asook vir die Amazon Fire TV-weergawe van JW Broadcasting. Hierdie funksie sal later bygevoeg word vir die Roku- en Apple TV-weergawes van JW Broadcasting. Kyk aanlyn na die instruksies om te sien hoe jy hierdie funksie kan gebruik.