Ons tydskrifte, wat op die Bybel gebaseer is, kan in meer as 200 tale, insluitende gebaretale, afgelaai word. Die Wagtoring toon vir ons wat wêreldgebeure in die lig van Bybelprofesieë beteken. Dit vertroos mense met die goeie nuus van God se Koninkryk en bevorder geloof in Jesus Christus. Die Ontwaak! toon hoe om die probleme van vandag die hoof te bied en bou vertroue op in die Skepper se belofte van ’n vreedsame en veilige nuwe wêreld.

Kies ’n taal in die taalvenster, en klik op Soek om die tydskrifte en formate te sien wat in daardie taal beskikbaar is.