Afrikaans
Verenigde State
/assets/ct/b4d7e1101e/images/syn_placeholder_sqr.png

Verenigde State

 

2015-06-05

VERENIGDE STATE

Dorothy Covington, die vrou van Hayden Covington, ’n regsgeleerde wat gestry het vir burgerlike vryheid, sterf op 92

As ’n regsassistent, het Dorothy vir Hayden Covington en Victor Schmidt in die 1940’s en 1950’s gehelp om die burgerlike vryheid van Jehovah se Getuies te verdedig.

2015-03-16

VERENIGDE STATE

Getuies wen belangrike toekennings vir die ontwerp en konstruksie van omgewingsvriendelike geboue

Twee geboue wat deur Jehovah se Getuies in Wallkill, New York, gebou is, het die grootste toekenning van vier Green Globes ontvang.

2014-10-14

VERENIGDE STATE

Nuusdekking van internasionale byeenkomste: Getuies hou geskiedkundige byeenkomste by die MetLife-stadion

Tienduisende vul die MetLife-stadion in Oos-Rutherford, NJ, VSA, vir die “Hou aan om eers God se Koninkryk te soek!”- internasionale byeenkomste op 20-22 Junie en 27-29 Junie.

2014-09-16

VERENIGDE STATE

Lillian Gobitas Klose, wat in 1940 as skoolmeisie by ’n geskiedkundige Hooggeregshofsaak betrokke was, sterf op 90

Haar besluit om nie die vlag te salueer nie, het tot ’n geskiedkundige hofsaak in die Amerikaanse Hooggeregshof gelei.

2013-08-22

VERENIGDE STATE

Getuies begin met die bou van nuwe wêreldhoofkwartier in Warwick, New York

Nadat plaaslike amptenare die terreinplan goedgekeur het, is daar op 29 Julie 2013 met die bouwerk begin, met die doelwit om die projek binne vier jaar te voltooi.

2013-07-22

VERENIGDE STATE

Jehovah se Getuies onderteken kontrak om kompleks in Brooklyn te verkoop

Die Getuies verkoop ’n kompleks van vyf geboue in Brooklyn wat hulle vroeër as ’n drukkery gebruik het, asook ’n woongebou met 30 verdiepings te verkoop. Hulle verkoop die geboue omdat hulle hulle hoofkwartier na Warwick, New York, verskuif.

2013-06-28

VERENIGDE STATE

Jehovah se Getuies knap historiese vergaderplek vir Bybelonderrig op

Jehovah se Getuies het die historiese Stanley-teater in Jersey City, New Jersey, ná ses maande van opknappingswerk heropen.

2013-06-27

VERENIGDE STATE

Videogreep: Opknapping van die Stanley-teater

Meer as 2 000 Getuies het vrywillig gehelp om groot verbeteringe aan te bring aan die Stanley-teater in Jersey City, New Jersey.

2013-06-27

VERENIGDE STATE

Videogreep: Jehovah se Getuies in Manhattan

Jehovah se Getuies het veeltalige uitstallings van Bybellektuur in Manhattan, New York, opgerig. Hoe het die publiek gereageer?