Verenigde State
Getuies verkoop Columbia Heights 107, woongebou in geskiedkundige Brooklyn
Lede van Jehovah se Getuies se wêreldhoofkwartier het meer as 50 jaar lank in hierdie gebou gewoon.
Omtrent 400 mense woon ’n ope dag by Jehovah se Getuies se nuwe wêreldhoofkwartier by
Die Getuies het twee ope dag-onthale gehou om plaaslike inwoners en ander wat die bouprojek van hulle nuwe wêreldhoofkwartier ondersteun het, te bedank.
Getuies ontvang hoogste toekenning van GBI vir volhoubare ontwerp van hulle nuwe wêreldhoofkwartier
The Green Building Initiative (GBI) het die hoogste toekenning van vier Green Globes aan Jehovah se Getuies gegee vir elkeen van hulle sewe geboue in Warwick, New York.
Getuies herstel 60 jaar oue dam in Warwick
Jehovah se Getuies het die verwaarloosde Blue Lake-dam in die Sterling Forest-natuurreservaat opgeknap terwyl hulle hulle nuwe wêreldhoofkwartier gebou het.
Getuies verkoop Columbia Heights 97
Op 26 Oktober 2016 het Jehovah se Getuies hulle woongebou by Columbia Heights 97, voorheen bekend as die Margaret-hotel, in die mark gesit.
Jehovah se Getuies verkoop die geboue van hulle wêreldhoofkwartier in Brooklyn
Op 3 Augustus 2016 het Jehovah se Getuies 25/30 Columbia Heights amptelik verkoop. Dit was ’n belangrike stap in die verskuiwing na Warwick, New York.
Jehovah se Getuies verkoop die Towers, een van hulle oudste eiendomme in Brooklyn
Op 24 Mei 2016 het Jehovah se Getuies Die Towers, ’n bekende gebou in die Brooklyn Heights Geskiedkundige Distrik, in die mark gesit.
Jehovah se Getuies verkoop hulle eiendom in geskiedkundige Brooklyn Heights
Die Getuies het een van die eerste eiendomme verkoop wat hulle gekoop het toe hulle in 1909 na Brooklyn getrek het.
Bouwerk aan Jehovah se Getuies se nuwe wêreldhoofkwartier voor skedule
Die Getuies verwag dat hulle nuwe fasiliteit teen 1 September 2016—vier maande voor skedule—voltooi sal wees.
Getuies begin om eiendom in Brooklyn van die hand te sit
Jehovah se Getuies is besig om van die gesogste eiendom in Dumbo en Brooklyn Heights in Brooklyn, New York, te verkoop.
Jehovah se Getuies begin met die “Volg Jesus na!”-streekbyeenkomsreeks in 11 stede in die VSA
Streekbyeenkomste begin hierdie week in Hawaii, Kalifornië, Maine, Massachusetts, New Jersey, New York, Oregon en Wisconsin. Sowat 5 000 streekbyeenkomste sal tot Januarie 2016 in 92 lande gehou word.
Jehovah se Getuies open ’n vertaalkantoor in Florida vir Amerikaanse Gebaretaal
Jehovah se Getuies het hulle vertaalspan vir Amerikaanse Gebaretaal (ASL) verskuif na Fort Lauderdale, Florida, VSA, ’n stad met ’n groter en uiteenlopender bevolking van ASL-gebruikers.

