Afrikaans
Verenigde State
/assets/ct/b4d7e1101e/images/syn_placeholder_sqr.png

Verenigde State

 

2018-03-30

VERENIGDE STATE

Jongste nuus oor noodlenigingswerk ná orkaan Harvey

Noodlenigingspogings om mede-Getuies te help, sal hopelik teen 30 Junie 2018 klaar wees.

2017-11-10

VERENIGDE STATE

Jehovah se Getuies verkoop historiese gebou, die Towers

Jehovah se Getuies verkoop nog een van hulle oudste eiendomme in Brooklyn, New York.

2017-11-07

VERENIGDE STATE

Getuie-video help ouers om landwye gesondheidsgevaar te hanteer: Kinders wat geboelie word

Sit ’n boelie op sy plek sonder om te baklei is ’n kort witbord-tekenprent wat deur Jehovah se Getuies gemaak is. Dit gee goeie raad vir jongmense wat geboelie word.

2017-09-19

VERENIGDE STATE

Getuies in die Verenigde State verwerk die impak van orkaan Harvey

Duisende Getuies van Jehovah wat hulle huise moes verlaat as gevolg van die storm, word gehelp deur plaaslike noodlenigings-pogings.

2017-05-29

VERENIGDE STATE

Ope dag by Warwick: Onderhoud met Ingrid Magar

‘Ek is baie bly oor hoe die Warwickterrein nou lyk. Dit is ’n pragtige plek, en julle het dit mooier gemaak. Ons is baie gelukkig om julle as ons bure te hê.’

2017-05-29

VERENIGDE STATE

Ope dag by Warwick: Onderhoud met William Hoppe

‘Die terrein was baie skoon en netjies gehou. Die Warwick-projek was een van die veiligste projekte wat ek nog ooit aan gewerk het.’

2017-05-29

VERENIGDE STATE

Plaaslike gemeenskap geniet ope dag by Getuies se nuwe wêreldhoofkwartier

Meer mense het die tweede ope dag bygewoon. Plaaslike inwoners sê ook hoe hulle voel oor die voltooide projek.