Afrikaans
Türkiye
/assets/ct/fa815d8e9f/images/syn_placeholder_sqr.png

Türkiye

 

Jehovah se Getuies in Türkiye

  • 4 615 – Jehovah se Getuies

  • 59 – Gemeentes

  • 7 447 – Bywoning by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood

  • 1 tot 19 716 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

  • 85 665 000 – Bevolking

2016-09-07

TÜRKİYE

Europese Hof van Menseregte beslis dat Turkye Koninkryksale as “plekke van aanbidding” moet erken

Hoewel die wetlike status van Jehovah se Getuies in Turkye geleidelik verbeter het, word daar steeds gediskrimineer teen hulle pogings om erkende plekke van aanbidding te bou en te besit.

2014-06-18

TÜRKİYE

Europese Hof van Menseregte beslis ten gunste van vier gewetensbeswaardes in Turkye

’n Derde beslissing teen Turkye beklemtoon dat die Europese Konvensie gewetensbeswaardes beskerm en dat al die lidstate van die Europese Raad die reg op gewetensvryheid moet erken.

2014-03-28

TÜRKİYE

Turkye weier om aan Europese standaarde in verband met gewetensbeswaar te voldoen

Waarom staan die regering gewetensbeswaar teë en weier dit om hierdie fundamentele mensereg te erken?

2013-12-12

TÜRKİYE

VN sê dat Turkye die gewete van sy burgers moet respekteer

Lees oor ’n mylpaalbeslissing van die VN wat Turkse burgers die reg gee om op grond van hulle gewete militêre diens te weier.