Taiwan

 

Jehovah se Getuies in Taiwan

  • 11 924 – Jehovah se Getuies

  • 179 – Gemeentes

  • 20 549 – Bywoning by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood

  • 1 tot 1 982 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

  • 23 396 000 – Bevolking

2017-08-24

TAIWAN

’n Suksesvolle program vir alternatiewe burgerlike diens in Taiwan

Persone in Taiwan wat gewetensbeswaar teen militêre diens aanteken, kan kies om alternatiewe burgerlike diens te doen.