Nepal

 

2015-07-09

NEPAL

Jehovah se Getuies regoor die wêreld werk saam om aardbewingslagoffers in Nepal te help

Jehovah se Getuies uit ses lande, tesame met die noodlenigingskomitee in Nepal, voorsien voortdurend fisiese, emosionele en geestelike hulp aan slagoffers.