Afrikaans
Kirgistan
/assets/ct/28ada02fb0/images/syn_placeholder_sqr.png

Kirgistan

 

Jehovah se Getuies in Kirgistan

  • 5 242 – Jehovah se Getuies

  • 71 – Gemeentes

  • 9 569 – Bywoning by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood

  • 1 tot 1 403 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

  • 7 282 000 – Bevolking

2016-03-22

KIRGISTAN

Sal reg geskied vir slagoffers van polisiewreedheid in Osj?

Jehovah se Getuies pleit dat die hoofaanklaer se kantoor duidelik en beslis moet optree om dié wat by hierdie geweld betrokke was, te vervolg.

2016-01-22

KIRGISTAN

Hof in Kirgistan handhaaf die vryspreking van twee vroue wat op valse aanklagte skuldig bevind is

Die Osj-streekhof het bevestig dat Oksana Koriakina en Nadezjda Sergienko onskuldig is en het beveel dat hulle onmiddellik uit huisarres vrygelaat word.

2015-03-12

KIRGISTAN

Positiewe verwikkelinge in verband met godsdiensvryheid in Kirgistan

Op 24 Desember 2014 het die Hooggeregshof die reg gehandhaaf van alle burgers, insluitende Jehovah se Getuies, om met hulle bure oor hulle godsdiensoortuigings te praat. Kan Getuies in Suid-Kirgistan nou godsdiensvryheid geniet?

2014-11-19

KIRGISTAN

Kirgistan se hoogste hof handhaaf godsdiensvryheid vir Jehovah se Getuies

Op 4 September 2014 het die Republiek van Kirgistan sy internasionale verbintenis om menseregte te bevorder nagekom deur die bedrywighede van Jehovah se Getuies regoor die land te wettig.

2014-02-21

KIRGISTAN

Hof in Kirgistan beslis ten gunste van gewetensbeswaardes

Die beslissing dat ’n wet van 2009 gewysig moet word, sal Jehovah se Getuies in staat stel om ware alternatiewe burgerlike diens te verrig.