Kanada
Hooggeregshof van Kanada weier om in te meng met uitsettingsreëling
Die Hooggeregshof van Kanada het beslis dat die uitsettingsreëling “nie vyandig is nie, maar bedoel is om lede van die Gemeente te help om deel daarvan te bly”.
Amptenare in verafgeleë Noord-Kanada bedank Jehovah se Getuies vir spesiale Bybelonderrigtingskampanje
Jehovah se Getuies het verafgeleë gemeenskappe besoek, van Aklavik in die Noordwestelike Gebiede tot Kangiqsualujjuaq, Quebec, in die ooste.

