Kameroen
Konstruksie van nuwe takkantoor in Kameroen is aan die gang
Om by te bly met die geestelike groei in Kameroen, bou Jehovah se Getuies ’n groter takkantoor in die Logbessou-deel van Douala.