Afrikaans
Nuus
/assets/ct/2fee4a8a5e/images/syn_placeholder_sqr.png

Nuus

 

2013-11-27

OEKRAÏNE

Geregtigheid seëvier in die Oekraïne

Die Oekraïense Hooggeregshof het ’n onwettige poging verydel om beslag te lê op eiendom wat wettig aan Jehovah se Getuies behoort.

2013-06-27

VERENIGDE STATE

Videogreep: Jehovah se Getuies in Manhattan

Jehovah se Getuies het veeltalige uitstallings van Bybellektuur in Manhattan, New York, opgerig. Hoe het die publiek gereageer?

2013-04-08

JAPAN

Japan—Lewens word ’n jaar later nog steeds herbou!

Jehovah se Getuies voorsien ’n jaar later nog steeds praktiese hulp aan die oorlewendes van die aardbewing en tsoenami.