Afrikaans
Nuus
/assets/ct/7e6416ec85/images/syn_placeholder_sqr.png

Nuus

 

2013-06-28

Oostenryk beveel om Jehovah se Getuies te vergoed vir diskriminasie

Op 25 September 2012 het die Europese Hof van Menseregte die regering van Oostenryk skuldig bevind aan diskriminasie teen Jehovah se Getuies.

2013-11-27

OEKRAÏNE

Geregtigheid seëvier in die Oekraïne

Die Oekraïense Hooggeregshof het ’n onwettige poging verydel om beslag te lê op eiendom wat wettig aan Jehovah se Getuies behoort.

2013-06-27

VERENIGDE STATE

Videogreep: Jehovah se Getuies in Manhattan

Jehovah se Getuies het veeltalige uitstallings van Bybellektuur in Manhattan, New York, opgerig. Hoe het die publiek gereageer?

2013-04-08

JAPAN

Japan—Lewens word ’n jaar later nog steeds herbou!

Jehovah se Getuies voorsien ’n jaar later nog steeds praktiese hulp aan die oorlewendes van die aardbewing en tsoenami.