“Hoop op wat ons nie sien nie”
Satan is daarop uit om ons onkreukbaarheid te verbreek en te veroorsaak dat ons alle hoop verloor. Hoe kan ons ons onkreukbaarheid en ons balans behou?
“Hoop op wat ons nie sien nie”—Inleiding
’n Moderne gesin het soortgelyke beproewinge as dié wat in die Bybelboek Job beskryf word. Soos hulle, kan ons ons toetse van geloof met Jehovah se hulp oorkom.
“Hoop op wat ons nie sien nie”
Hierdie boeiende video sal jou help om vasbeslote te wees om jou onkreukbaarheid te behou en vas te hou aan jou godgegewe hoop.

