Informele getuieniswerk in Suid-Korea

LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK September 2018

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke oor hoe God oor mense voel.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jesus doen sy eerste wonderwerk

Jesus se eerste wonderwerk vertel vir ons watter soort persoon hy is.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jesus Getuig vir ’n Samaritaanse vrou

Jesus het ’n illustrasie gebruik wat die vrou baie goed sou kon verstaan om ’n informele gesprek te begin.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Verbeter jou vaardighede in die bediening — Begin gesprekke wat tot ’n getuienis kan lei

Hoe kan ons ons vaardighede verbeter om gesprekke te begin met mense wat ons nie ken nie?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Wees ’n volgeling van Jesus vir die regte rede

Party dissipels het Jesus gevolg vir die materiële voordele wat hulle kon geniet. Hulle is gestruikel en het hom verlaat omdat hulle selfsugtig was.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Niks is vermors nie

Net soos Jesus, kan ons ook waardering vir Jehovah se voorsienings wys deur dit nie te vermors nie.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jesus het sy Vader verheerlik

Vir Jesus was die werk wat Jehovah hom gegee het die heel belangrikste.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Openbaar Christelike nederigheid en beskeidenheid

Hoe kan ons soos Jesus wees wanneer ons voorregte of verantwoordelikhede in die gemeente het?