Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Openbaar Christelike nederigheid en beskeidenheid

Openbaar Christelike nederigheid en beskeidenheid

Al was Jesus die grootste mens wat nog geleef het, was hy nederig en beskeie deur Jehovah te verheerlik (Joh 7:16-18). Maar Satan was nie soos Jesus nie. Hy het die Duiwel geword, wat “Lasteraar” beteken (Joh 8:44). As ’n mens na die Fariseërs gekyk het, kon ’n mens sien dat hulle soos Satan was. Omdat hulle trots was, het hulle almal verkleineer wat geloof in die Messias gestel het (Joh 7:45-49). Hoe kan ons soos Jesus wees wanneer ons voorregte of verantwoordelikhede in die gemeente het?

KYK NA DIE VIDEO ‘JULLE MOET LIEFDE ONDER MEKAAR HÊ’ — VERMY JALOESIE EN SPOGGERY, DEEL 1, EN BESPREEK DAN DIE VOLGENDE:

  • Hoe het Alex gewys dat hy ’n trotse houding het?

KYK NA DIE VIDEO ‘JULLE MOET LIEFDE ONDER MEKAAR HÊ’ — VERMY JALOESIE EN SPOGGERY, DEEL 2, EN BESPREEK DAN DIE VOLGENDE:

  • Hoe het Alex gewys dat hy nederig is?

    Hoe het Alex vir Bill en Carl aangemoedig?

KYK NA DIE VIDEO ‘JULLE MOET LIEFDE ONDER MEKAAR HÊ’ — VERWERP TROTS EN ONWELVOEGLIKE GEDRAG, DEEL 1, EN BESPREEK DAN DIE VOLGENDE:

  • Hoe het broer Harris gewys dat hy nie beskeie is nie?

KYK NA DIE VIDEO ‘JULLE MOET LIEFDE ONDER MEKAAR HÊ’ — VERWERP TROTS EN ONWELVOEGLIKE GEDRAG, DEEL 2, EN BESPREEK DAN DIE VOLGENDE:

  • Hoe het broer Harris gewys dat hy beskeie is?

    Wat het Faye uit broer Harris se voorbeeld geleer?