Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

17-23 September

JOHANNES 5-6

17-23 September
  • Lied 2 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Wees ’n volgeling van Jesus vir die regte rede”: (10 min.)

    • Joh 6:9-11 — Jesus het deur middel van ’n wonderwerk vir ’n groot skare kos gegee (“Die manne het dus gaan sit, omtrent vyfduisend in getal”, studienota oor Joh 6:10 in nwtsty)

    • Joh 6:14, 24 — Die mense het besef dat Jesus die Messias is en het die volgende dag na hom gaan soek (“die profeet”, studienota oor Joh 6:14 in nwtsty)

    • Joh 6:25-27, 54, 60, 66-69 — Omdat die mense Jesus en sy dissipels vir die verkeerde rede gevolg het, het sy woorde hulle laat struikel (“voedsel wat vergaan . . . voedsel wat vir die ewige lewe bly”, “wat hom met my vlees voed en my bloed drink”, studienotas oor Joh 6:27, 54 in nwtsty; w05 9/1 21 ¶13-14)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Joh 6:44 — Hoe trek die Vader mense na hom toe? (“hom trek”, studienota oor Joh 6:44 in nwtsty)

    • Joh 6:64 — In watter sin het Jesus “van die begin af geweet” dat Judas hom sou verraai? (“Jesus het . . . geweet . . . wie die een was wat hom sou verraai”, “van die begin af”, studienotas oor Joh 6:64 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Joh 6:41-59

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Die persoon noem iets wat dikwels in julle gebied gesê word wat die gesprek kan laat doodloop.

  • Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Die persoon sê vir jou dat hy ’n Christen is.

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 31

  • Hoe het dit gegaan?: (5 min.) Bespreking. Nooi die gehoor om te vertel hoe dit gegaan het toe hulle gesprekke met mense begin het wat tot ’n getuienis gelei het.

  • Niks is vermors nie”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Omgewingsvriendelike ontwerp eer Jehovah — Uittreksel.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 13 ¶5-15 en venster “Heilige” dae en Satanisme

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 89 en gebed