Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JOB 11-15

Job het in die opstanding geglo

Job het in die opstanding geglo

Job het geloof uitgespreek in God se vermoë om hom uit die dood op te wek

14:7-9, 13-15

  • Job het na ’n boom—miskien ’n olyfboom—verwys om sy vertroue te illustreer in God se vermoë om hom uit die dood op te wek

  • Weens die uitgebreide wortelstelsel van ’n olyfboom kan die boom weer uitspruit, al is die stam afgekap. Solank die wortels lewe, sal die boom weer uitspruit

  • Wanneer dit ná ’n lang droogte reën, kan ’n droë olyfboom weer begin groei omdat lote uit die wortels uitloop en “’n tak voortbring soos ’n nuwe plant”