Die Herdenking van Christus se dood in Duitsland

LEWE EN BEDIENING – VERGADERINGWERKBOEK Maart 2016

Voorgestelde aanbiedings

Idees om Die Wagtoring en die Gedenkmaaluitnodiging vir 2016 aan te bied. Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbiedings voor te berei.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Ester het onselfsugtig ten behoewe van Jehovah en sy volk opgetree

Sy was moedig en het haar lewe gewaag. Sy het Mordegai gehelp om ’n wet uit te vaardig wat die Jode teen uitwissing sou beskerm (Ester 6-10).

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

Verbeter jou vaardighede in die bediening—Berei jou eie tydskrifaanbieding voor

Gebruik die idees om jou eie velddiensaanbiedings vir Die Wagtoring en Ontwaak! voor te berei.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Verwelkom ons gaste

Hoe laat ons gaste en onbedrywiges welkom voel tydens die Gedenkmaal?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Job het sy onkreukbaarheid gehandhaaf ondanks beproewing

Hy het getoon dat Jehovah die belangrikste Persoon in sy lewe was. (Job 1-5)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Die getroue Job gee uiting aan sy benoudheid

Uiterste droefheid en ontmoediging het Job se beskouing beïnvloed, maar sy liefde vir Jehovah het nie verswak nie (Job 6-10).

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Job het in die opstanding geglo

Hy het geweet dat God hom weer lewend kan maak, net soos ’n droë boomstomp weer kan begin groei (Job 11-15).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Die opstanding—Deur die losprys moontlik gemaak

Jehovah se gawe van die losprys waarborg ons opstandingshoop. Ons sal nie meer bedroef wees oor die dood van geliefdes nie, maar hulle eerder terugverwelkom.